Geskiedenis leer ons ’n onheilspellende les oor demagoë soos Malema

MITES, REDDERS, DESPOTE

Geskiedenis leer ons ’n onheilspellende les oor demagoë soos Malema

Die verafgoding van die EFF-leier en Hitler wys hoe despote en diktators in onstabiele, onsekere omstandighede floreer. Dit sluit groter politieke onstabiliteit onder koalisieregerings in, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

BURGERS, kiesers en kenners het ’n persepsie, ’n vaste oortuiging, dat koalisieregerings noodwendig progressief is, gegrond op – soos hulle behoort te wees – kompromieë en ’n gewilligheid om met politieke opponente saam te werk sodat ’n stabiele toekoms verseker kan word. Dit alles klink goed en wel, maar dis ’n bietjie naïef. Ooridealisties, ietwat utopies, maar naïef.

’n Beduidende probleem lê in die eksogene bedreiging vir koalisieregering wat vir ons in Suid-Afrika lei tot die ontwrigtende populisme van die EFF, en verswakkende maatskaplike en politiek-ekonomiese toestande.

As ons dink aan die manier waarop die EFF na die verregse randgebiede gestu het, ’n kontensieuse maar nie ongeldige stelling nie, en ons besin oor Weimar-Duitsland se mislukkings met koalisieregering en dié land se chroniese onstabiliteit, veral hoe dit die weg vir Adolf Hitler en sy Nazi’s gebaan het, sal ons dalk koalisieregering in Suid-Afrika oor die volgende vyf tot 10 jaar in heroënskou moet neem...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.