Politieke Notaboek | Die president as grootbaas, Steenhuisen...

VEELPARTYMANIFES

Politieke Notaboek | Die president as grootbaas, Steenhuisen as kleinbaas

MAX DU PREEZ raak versigtig opgewonde oor die nuwe voorverkiesingskoalisie wat pas in Kempton Park gevorm is, en skryf ook oor die Marikana-bloedbad wat deur populiste misbruik word.

DIE sinici en die kommentariaat kan maar kekkel en skinder, maar die Veelpartymanifes vir Suid-Afrika, in sonde as die Moonshot Pact gebore, is 'n uiters belangrike en welkome verwikkeling in ons politiek. In Engels staan dit as die Multiparty Charter for South Africa bekend.

As die ego’s onder beheer gehou kan word en die proses voortaan net so goed soos met die aanloop bestuur word, kan die inisiatief dalk net momentum opbou en die kiesers se verbeelding aangryp.

Die koalisie verteenwoordig rondom 35% van die nasionale kieserskorps, so heelwat kiesers uit ander partye, veral die ANC, se koppe sal gedraai moet word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.