WAAR EUROPA, ASIË EN DIE MIDDE-OOSTE ONTMOET
’n Dorpie in die wolke, wyn onder die grond en Stalin se dodemasker
Met die swak rand en hoë vliegpryse is Georgië, tesame met lande soos Türkiye, Indië en Thailand, tans van die bekostigbaarste bestemmings vir Suid-Afrikaners. Dis ook een van die mees eksotiese, skyf JACQUES PAUW.

Deel
’N SNERPENDE bergwind het deur die sneeubedekte Kaukasusgebergte geswiep. Die 4x4 wat my tot in Ushguli moes kry, het om haarnaald-draaitjies gekreun wyl doodsafgronde ’n paar meter verder gewink het.
Die bestuurder van die Jeep het my kwelling bespeur, want elke keer as ons deur poele water en modder gebars het, het hy gesê: “Don’t worry. Normal.” Dit was bykans die totaal van sy Engelse woordeskat.
Om een van daai draaie het Shkhara – op 5 193 meter is dit Europa se derde hoogste piek – sy kop uitgesteek en ’n paar minute later Ushguli met sy antieke klipvestings waarin die bevolking van 230 woon...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ysland se vreesaanjaende betowering
As jy normaal wil agterlaat
Met ’n bus van Argentinië na Chili
Laat, maar lekker met die Shosholoza Meyl
Met dapper en stapper deur Lesotho
Skone Rwanda, land van gehoorsaamheid
Deel
-
Deel
Jacques Pauw
JoernalisJacques Pauw is 'n bekroonde joernalis en skrywer. Sy nuutste boek is Our Poisoned Land.