Met dapper en stapper deur Lesotho

DUMELA!

Met dapper en stapper deur Lesotho

Ná vyf weke en 500km van Caledonspoort tot in die suide van Lesotho weet PEET STEYN sy pa was verkeerd – hy het baie in dié land verloor.

  • 02 Julie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 9 min om te lees
  • artikel 9 van 28
  • Peet Steyn

“JY het niks hier verloor nie.”

Pa het altyd so gesê wanneer ek soos ’n lam vlieg om hom rondgehang het terwyl hy besig was met iets en ek planloos staan en staar het. Dis nie dat ek hier is om rond te hang of planloos in die pad is nie. Ek het ’n plan: Ek gaan van Caledonspoort stap vir solank dit nodig is tot ek in die suide van Lesotho kom.

My plan is om nie honger te ly nie, nie koud te slaap nie, nie beroof of bedrieg of onnodig bedruk te word sou dit gebeur nie. ’n Normale strewe vir enigiemand in enige land. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.