Toe die Kaap nog half-Hooghollands was

VAN WAAR, GEHASI?

Toe die Kaap nog half-Hooghollands was

DEBORAH STEINMAIR verkneukel haar in die aankondiging van Belangrike Nuwe Boeke op die stofomslag van 'n boek oor boererate wat in 1962 verskyn het.

SOOS gesê het ek ’n boek present gekry: Ouma en Oupa se Boererate, wat in 1962 deur Tafelberg uitgegee is. Ek is ook in 1962 uitgegee. Die boek het nog sy oorspronklike oranje stofomslag, met ’n gediggie op die voorflap wat die lof van boererate besing en só eindig:

Smeer hom onder jou voet,
Hy genees tot in jou hoed;
Smeer hom onder jou voet se sool,
Hy genees jou, by my kool.

Ou mense maak hy jonk,
Jong mense laat hy pronk.
Leuenaars laat hy die waarheid praat –
Ek gebruik hom self, ou maat...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.