Ek raak behep met Koerland en skrikkeljaar

VAN WAAR, GEHASI?

Ek raak behep met Koerland en skrikkeljaar

DEBORAH STEINMAIR dink na oor uitdrukkings waarvan ons die betekenis, maar nie die herkoms ken nie.

EEN van ons lesers skryf:

Hallo Deborah

My skoonma, wat in Stellenbosch gebore en getoë is en later met ’n Karooboer van Fraserburg getroud is, was vol sêgoed: Sy het gepraat van “borendien” as iets oordadig is. Byvoorbeeld die koppie is borendien … as dit te vol gegooi is. Weet jy dalk waar dié woord sy oorsprong het?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.