EK geniet my gate uit (Pharos se aanlyn woordeboeke gee nie die oorsprong van hierdie uitdrukking aan nie) met dié dat lesers begin saampraat en bydraes lewer hier.
Elgru Burger laat weet:
Op Vanwyksvlei het ek die uitdrukking “vetlampie” gehoor. Dit beteken blykbaar ’n verkrompe, eng, nie baie ingeligte persoon. Hulle het ook die pragtige uitdrukking “om iemand se oogwaters terug te druk”. Groete en doet so voort!..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
VAN WAAR, GEHASI?
Oor vetlampies, oogwaters en nimdal
Lesers begin flink saamgesels met DEBORAH STEINMAIR oor woorde en gesegdes.
Deel
EK geniet my gate uit (Pharos se aanlyn woordeboeke gee nie die oorsprong van hierdie uitdrukking aan nie) met dié dat lesers begin saampraat en bydraes lewer hier.
Elgru Burger laat weet:
Op Vanwyksvlei het ek die uitdrukking “vetlampie” gehoor. Dit beteken blykbaar ’n verkrompe, eng, nie baie ingeligte persoon. Hulle het ook die pragtige uitdrukking “om iemand se oogwaters terug te druk”. Groete en doet so voort!..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Van gladakkers tot jakopewers
Slapkoejawel by die goggatik
’n Vrotsige vryery wat lelik skeefloop
Oor jakopoekers en hoenderverdriet
Tussen die lepel en die mond
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.