EK HET dié week Op pad na Moormansgat van Chris Karsten gelees, waarin hy die geskiedenis laat lewe. Dit ry jou bloots. Geskiedkundige figure met wie ons almal bekend is, kry lyf: Mense soos generaal Koos de la Rey, Louis Botha, Jan Smuts, Paul Kruger, Krisjan Beyers en ander. Karsten se taalgebruik sit vleis aan die bene. Dit het my laat nadink oor Afrikaanse woorde en gesegdes wat mense beskryf. Baie daarvan het in onbruik verval, maar hoe netjies kan hulle iemand voor jou geestesoog laat opdoem!
Beskrywings vir mense
Croesus: ’n Skatryk persoon. Hy was die laaste koning van Lidië, ’n antieke stad in Klein-Asië. Hy het al die Griekse stede in die hedendaagse Türkiye verower en ’n reusebuitskat opgebou. Hy was die rykste mens van sy tyd, soos Elon Musk...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.