’n Vrotsige vryery wat lelik skeefloop

VAN WAAR, GEHASI?

’n Vrotsige vryery wat lelik skeefloop

DEBORAH STEINMAIR raak kreatief met lesers se bydraes en ander spreekwoorde.

SOMMIGE van ons 44 lesers begin nou saamgesels en gou gaan ons ’n hond uit ’n bos praat en die hoender ruk.

André de Vries het lekker kommentaar gelewer op verlede week se Gehasi en omdat nie almal altyd die kommentaarafdeling raaksien nie, plaas ek dit weer hier:

My pa was ’n Namakwalander met die pittigste sêgoed. Ek het so ’n paar van hulle met Anneliese Burgess ook gedeel, soos:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.