Julle is die digters!

SÊ JOU SÊ

Julle is die digters!

Die afgelope week het sommige lesers (letterlik) digterlik geraak. Ons hou daarvan. Sing in vrye vers, dink vir jouself en praat met ons.

Gedigte

Ek hoop ek tik hier vir Anneliese raak. Ek het vertroue in haar oordeel.

Ek sukkel vreeslik om sin te maak uit meeste van die gedigte vir die dag wat julle publiseer. Mea culpa, ek is seker nie behoorlik geletterd nie. Maar nogtans is Afrikaans ook my taal. Ek hou van gedigte, maar ek wil hê hulle moet tog iets vir my sê, iets wat ek ook kan verstaan en waardeer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.