Girl power slaan ’n nuwe koers in – en die treffers is op parade

TREFFERPARADES

Girl power slaan ’n nuwe koers in – en die treffers is op parade

Hy het gedink die idee van treffersparades het met die koms van digitale musiek uitgedien geraak. Hy was verkeerd, skryf FRED DE VRIES.

“HOEKOM skryf jy nie oor wat nommer een op die treffersparades is nie?” vra ’n vriend onlangs. Die treffersparades? Huh? Bestaan hulle nog? “Vir seker,” antwoord hy. “Begin met Billboard.”

Ek onthou die Billboard Hot 100 van die tyd toe ronde plastiekvoorwerpe nog saak gemaak het. Die oorspronklike Billboard-treffersparade, Hit Music Parade, is op 4 Januarie 1936 bekend gestel met “A Little Bit Independent” deur Fats Waller as die eerste toptreffer.

Ek het as jong tiener getrou na dié treffersparade geluister en onthou so goed hoe ek elke Donderdag ná skool platewinkel toe gehardloop het om ’n papierafskrif van die Top40 te kry en uit te vind hoe my gunstelingliedjies gevaar het. “Yeah! ‘Radar Love’ is nog nommer een,” sou ek vir my vriende skree...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.