Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 + 6 vrae aan Jack Parow
Sy gunsteling-Kersliedjie is Jack Parow se ‘Merry Xmas’, het dié gewilde rapper (sy regte naam is Zander Tyler) vir LAUREEN ROSSOUW gesê.
Deel
1. Gunsteling-speelding toe jy ’n kind was?
Masters of the Universe. Ek was en is nog steeds bietjie obsessed daarmee.
2. Watter soort kind was jy? ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 + 7 vrae vir Pieter-Dirk
15 vrae aan Koos Kombuis
15 vrae aan Anna-Mart
15 vrae aan Nathan Trantraal
15 vrae aan Isabella Niehaus
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.