15 + 7 vrae vir Pieter-Dirk Uys

AGTERBLAD

15 + 7 vrae vir Pieter-Dirk Uys

Die geliefde satirikus en aktivis is oor ’n week terug op die planke by Montecasino met sy nuwe show, Sell-by Date. Twee nuwe boeke is ook op sy webblad beskikbaar, het hy aan LAUREEN ROSSOUW vertel.

1. Wat lees jy eerste elke oggend?

Voor Covid het ek daagliks drie tot vyf koerante gelees. Nou, ná Covid, lees ek vinnig Die Burger – and that’s it.

2. Waarna luister jy in die kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.