Die afgelope 12 jaar het HERMAN LATEGAN vir ’n vriend op die Vrystaatse dorp Springfontein, sowat 140 km suid van Bloemfontein, gaan kuier. Elke jaar het dié dorpie verder verval in chroniese armoede en verwaarlosing. Hy kyk terug na ’n plek wat nou ’n skrikbeeld is.
DIT is middernag en ek sien die blou ligte van polisievoertuie wat op die grootpad buite Springfontein flikker. ’n Groot lorrie het oor ’n motor gery. Die motor is plat. Daar is bloed op die teer.
Die drie insittendes, sou ek later hoor, is uiteraard dood. Hulle was op pad van die Oos-Kaap na ’n groot kerkindaba op dié dorp.
Welkom op Springfontein, waar daar net buite dié dorp amper elke twee weke noodlottige motorongelukke tussen groot lorries en motors is. Vir my eerste besoek het ek die Greyhound geneem, wat my van Kaapstad af veilig by die groot Springfontein-motorhawe gaan aflaai het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DAAR IS BLOED OP DIE TEER
Springfontein: Die doodsnikke van ’n dorp
Die afgelope 12 jaar het HERMAN LATEGAN vir ’n vriend op die Vrystaatse dorp Springfontein, sowat 140 km suid van Bloemfontein, gaan kuier. Elke jaar het dié dorpie verder verval in chroniese armoede en verwaarlosing. Hy kyk terug na ’n plek wat nou ’n skrikbeeld is.
Deel
DIT is middernag en ek sien die blou ligte van polisievoertuie wat op die grootpad buite Springfontein flikker. ’n Groot lorrie het oor ’n motor gery. Die motor is plat. Daar is bloed op die teer.
Die drie insittendes, sou ek later hoor, is uiteraard dood. Hulle was op pad van die Oos-Kaap na ’n groot kerkindaba op dié dorp.
Welkom op Springfontein, waar daar net buite dié dorp amper elke twee weke noodlottige motorongelukke tussen groot lorries en motors is. Vir my eerste besoek het ek die Greyhound geneem, wat my van Kaapstad af veilig by die groot Springfontein-motorhawe gaan aflaai het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Plan om Verloorburg weer Winburg te maak
Die klank van smart en die reuk van soggens
Sirkusaap vir ryk boekdiewe
’n Talent vi suffering
Die walkie-talkie
Deel
Deel
Volgende artikelHerman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flâneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.