Soutrivier: die klank van smart en die reuk van soggens
DIE BONTKOMBERSMENSE

Die werkersklaswoonbuurt Soutrivier in Kaapstad was nog altyd ’n veelsydige allegaartjie van verskillende rasse, industrieë, godsdienste, kleurryke ou geboue en ’n atmosfeer wat jou laat voel asof jy in ’n ou poskaart rondbeweeg. HERMAN LATEGAN het vir ’n paar dae, kamera en notaboek in die hand, dié buurt platgeloop.
DIE oggend ruik na dagga. Van ver hoor ek die melankoliese stem van die muezzin wat die Moesliems tot gebed roep. Daar is iets heiligs aan dié atmosfeer.
’n Sagte motreën sak uit oor die buurt en die nat strate blink silwer in die son wat deur die donker wolke plek-plek gesig wys. Dit is verkluimkoud, vroegmôre, en ek begin by die Soutrivier- forensiese patologiedienste, oftewel die ou Soutrivier-dodehuis in Durhamlaan, voetslaan...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel
1

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Laatmiddag in ’n restaurant in boere-Italië
Kaapstad kom maar net nie reg met inklusiewe behuising
Wat sou Toni Morrison oor die Kaap van Storms skryf?
’n Plan om Verloorburg weer Winburg te maak
Die walkie-talkie
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.