Scheiße, merde, cachau bant: die verbasende voordele van vloek

O GITS!

Scheiße, merde, cachau bant: die verbasende voordele van vloek

Van die kommentaar by een van haar stories het ANNELIESE BURGESS laat wonder hoekom mense steeds deur onbeskofte woorde ontstig word. Sy het na die wetenskap daarvan gekyk en ontdek dat om te vloek eintlik f*n fantasties is.

EK onthou dit soos gister. Ek was seker so 13. Ek was saam met my pa in die bakkie toe ek die woord “crap” gebruik het. My pa was geskok. Só kragtig was sy teregwysing (en die skaamte wat ek gevoel het) dat ek 42 jaar later presies onthou waar dit gebeur het – net verby die silo's op die grondpad by Vergenoeg.

Soos die meeste woorde het “crap" op een of ander manier na my innerlike woordeskat deurgesyfer. Ek het nie geweet wat dit beteken nie. My pa se misnoeë was 'n les in die krag wat sekere woorde inhou, maar dit het my nie genees van vloek nie.

Ek is 'n vlot en skaamtelose vloeker, en dit bly fassineer my hoe sommige woorde vir een persoon glad nie taboe is nie, maar vir 'n ander een as diep beledigend ervaar word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.