’n Plan om Verloorburg weer Winburg te maak

SPOOKDORP

’n Plan om Verloorburg weer Winburg te maak

MAX DU PREEZ het bomskok nadat hy ’n dorp uit sy Vrystaatse jeugjare, Winburg, besoek het. Hy vertel van die dorp se lang, ryk geskiedenis en stel ’n ambisieuse plan voor om Winburg van algehele ondergang te red.

WINBURG, tussen Bloemfontein en Kroonstad en min of meer die geografiese middelpunt van Suid-Afrika, is in my jeugdige wit geheue vasgelê as ’n gawe dorp met interessante mense, goeie argitektuur en pragtige tuine.

Ek het verlede Vrydag die eerste keer in vele dekades weer die dorp binnegery. Dit was ’n helse skok: Winburg lyk vandag soos ’n post-apokaliptiese spookdorp.

Ek ry by God’s Power Shop verby wat babadoeke, crimplenerokke en motorbande verkoop na wat eens die sakekern was. Al mense wat ek sien, is ’n paar mans in musse en jasse wat voor ’n afgeleefde ou gebou staan met ’n Savannah-teken: ’n drankwinkel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.