EK ry elke dag saam met honderde ander mense op die M3 in en uit Kaapstad.
Ons kom van uiteenlopende buurte oor die Skiereiland heen en ons ry almal verby dieselfde groot stuk veld waar 60,000 mense eens gebly het.
Distrik Ses is ’n beskamende (hoewel waarskynlik onbeplande) monument vir die gewelddadige en onmenslike gedwonge verskuiwings van die apartheidsregering toe dié buurt destyds as ’n gebied vir “slegs blankes" verklaar is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.