DIE VERANTWOORDELIKHEID VAN GELUK
Die sielkunde van waagmoed en die keuse om gelukkig te wees
ANNELIESE BURGESS het onlangs op 'n boek deur 'n Japannese filosoof afgekom wat die sielkundige teorieë van een van die vaders van moderne psigoterapie uiteensit. Alfred Adler sê mense is nie so broos om bloot oorgelewer te wees aan die etiologie van traumas nie, en dat die meeste van ons nie die moed het om gelukkig te wees nie, want dit verg verantwoordelikheid om die self te verander.

Deel
ONS praat oor ’n gemeenskaplike vriend wat vasgevang (en uitermate geïnteresseerd) bly in sy traumatiese kinderdae. “Goeie genade,” whatsapp my vriend my. “Dit is darem te erg. Dit is nooit te laat om ’n gelukkige kinderlewe te hê nie.”
Die siening klink dalk ’n bietjie wreed en ongenadig, maar daardie stelling kon direk uit Alfred Adler se mond gekom het. Adler was ’n Oostenrykse dokter en psigoanalis wat op ’n tyd deel van Sigmund Freud se psigoanalitiese kring was, maar mettertyd skepties geraak het oor Freud se siening dat die reguleerder van alle menslike gedrag seksueel van aard is, en gefrustreerd met die absolute noodwendigheid van die onbewuste.
Hy het sy eie teorie oor “individuele sielkunde” ontwikkel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wat de vloek gaan hier aan?
Geestesgesondheid: van koggel tot begrip
Wanneer skinder ’n goeie ding is
Om lank en gelukkig te leef
Feel the potato while you peel the potato
Deel
Deel
Volgende artikelAnneliese Burgess
MederedakteurAnneliese Burgess is mederedakteur van Vrye Weekblad.