Wanneer skinder ’n goeie ding is

SIELKUNDE

Wanneer skinder ’n goeie ding is

Om mense agter hulle rug te bespreek, allerhande stories te vertel en gerugte te versprei ... skinder is verkeerd, nè? Nie noodwendig nie, luidens ’n klomp navorsing oor die onderwerp. Mense is trouens by baie minder negatiewe skinderpraatjies betrokke as wat vermoed word en daar is verrassende voordele verbonde aan sekere soorte praatjies ‘oor mense wanneer hulle nie teenwoordig is nie’, skryf ANNELIESE BURGESS.

DAAR is verskeie algemeen aanvaarde stereotipes oor skinderbekke – dat hulle immoreel, wraaksugtig en hoofsaaklik vroulik is.

'n Meta-analise in 2019 (https://journals.sagepub.com/doi/abs/10.1177/1948550619837000) van skinder as 'n gedragsvorm, geskryf deur Megan Robbins, assistentprofessor in sielkunde en gepubliseer in die vaktydskrif Social Psychological and Personality Science, het “realistiese waarnemingstudies" gebruik om die aard te ontsyfer van wat bevind is as  “gedrag wat misverstaan word".  

Robbins en haar mederedakteur, Alexander Karan, het elektronies geaktiveerde opnemers aan 'n steekproef van 467 mense gegee om te dra. Dit het die klankgrepe van hulle daaglikse gesprekke vir skinder, valensie (positief, negatief en neutraal), subjek (kennisse en bekendes), asook onderwerp (sosiale inligting, fisieke voorkoms en prestasies) ontleed.  ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.