Alkoholisme: As hoop tot sterwe kom

KLEURLOSE, KOUE SONE VAN KONFLIK

Alkoholisme: As hoop tot sterwe kom

As kind het die lood saam met die oneweredige treë, giftige klanke en weggesteekte bottels swaar in haar maag kom sit, skryf die sielkundige LOUIS AWERBUCK.

SY vertel dat sy in haar voorskoolse jare nie regtig bewus was daarvan nie, maar in retrospek geweet het dat iets nie heeltemal reg is nie.

Sy onthou dat Ma soms stil geraak het, maar as kleuter het dit haar nie regtig opgeval nie. Sy onthou gedempte stemme agter ’n toe kamerdeur. Sy vertel hoe sy op sy skoot gesit en hy vir haar uit kleurvolle storieboeke voorgelees het. Sy het die prentjies met haar vinger gevolg terwyl sy stem gerusstellend oor sprokies, feetjies en wonderwêrelde gedreun het. Sy onthou hoe gekoester sy in daardie oomblikke gevoel het.

Later, onthou sy egter, het hy nie saans huis toe gekom as sy by die voorhekkie gewag het nie. Dan het Ma gemaak of niks fout is nie, maar kort-kort na die horlosie bokant die stoof geloer en al hoe stiller geword...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.