×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Koue stiltes, bulderende argumente: Kan so ’n verhouding nog ...

‘VIR DIE KINDERS SE ONTHALWE'

Koue stiltes, bulderende argumente: Kan so ’n verhouding nog werk?

Die sielkundige LOUIS AWERBUCK vertel wat gebeur as die wrokkigheid oor jare opbou totdat twee mense mekaar verag.

“HY is ’n narsis, hy het al die tekens.”

Sy dink ’n oomblik, en voeg dan volledigheidshalwe by: “Jy weet net nie hoe hy met my praat nie.”

Sy vertel van laas week, toe hy die deur so hard toegeslaan het dat die paneel gekraak het. Hoe hy voor die kinders op haar geskree het dat die bure dit kon hoor. Wat hy als vir haar gesê het en haar as ondankbaar en selfsugtig uitgeskel het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.