Nee, ek gaan nié vir julle ’n afskrif van my ID e-pos nie

DIS JOUNE, NIE HULLE S’N

Nee, ek gaan nié vir julle ’n afskrif van my ID e-pos nie

TOBY SHAPSHAK verduidelik waarom jy net so ernstig oor die beveiliging van jou inligting as van jou huis moet wees.

STUUR asseblief ’n afskrif van jou ID of paspoort vir ons, word ek dikwels gevra. Soms is dit vir ’n aansoek, of iets soos ’n vlugbespreking. My antwoord is altyd nee.

Want, antwoord ek gewoonlik op die e-pos, ek hou nie eens ’n digitale weergawe of foto van hierdie uiters belangrike dokumente op my eie toestelle nie, laat staan nog iets so dwaas doen as om dit per e-pos vir iemand anders te stuur.

Die meeste ondernemings is uit die veld geslaan deur my reaksie. Sommige probeer my gerusstel met “dis hoe ons dit nog altyd doen” of “ons het nog nooit ’n probleem gehad nie”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.