DIE televisie-revolusie van die afgelope twee dekades gaan nie net oor fiksie-reekse nie. Ook dokumentêre programme – of dit nou enkel-episodes of reekse was – sorg vir van die mees pakkende, bekoorlike, en betowerende kykstof. Hier is 19 dokumentêre wat jou sal vasnael voor die platskerm.
Dit is nie ’n versameling van die jongste en beste dokumentêre werk nie; dit is bloot programme wat my, as onrehabiliteerbare TV-slaaf, geraak en opgewonde gemaak het.
Geniet jou gate uit...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
WAT STROOM VOLGENDE DEUR JOU KASSIE?
Les jou dokkie-dors met dié 19 titels
ALI VAN WYK kies al die beste dokumentêre films en reekse waaraan hy kan dink om jou vir die res van die jaar besig te hou.
Deel
DIE televisie-revolusie van die afgelope twee dekades gaan nie net oor fiksie-reekse nie. Ook dokumentêre programme – of dit nou enkel-episodes of reekse was – sorg vir van die mees pakkende, bekoorlike, en betowerende kykstof. Hier is 19 dokumentêre wat jou sal vasnael voor die platskerm.
Dit is nie ’n versameling van die jongste en beste dokumentêre werk nie; dit is bloot programme wat my, as onrehabiliteerbare TV-slaaf, geraak en opgewonde gemaak het.
Geniet jou gate uit...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wat stroom volgende deur jou kassie?
Die hi-fi’s van my lewe
TV om nóú te kyk: Daar ís lewe na ‘Game of Thrones’
Suid-Afrika, vat ’n blaaskans en kyk TV
Die Kassie is lankal nie meer net ’n kassie nie
Deel
Deel
Volgende artikelAlbertus van Wyk
SkrywerAlbertus is 'n voormalige en soms huidige joernalis.