DIE aaklige jaar is op sy rug, jou belastingopgawe is in, jy’t net-net ’n reeks jaareindfunksies oorleef, elke laaste kind is deur na die volgende graad en die bier wag op ys. Dis tyd vir televisie kyk!
En mensig, is ons nie gelukkig om in die goue era van televisie te leef nie? Die probleem is deesdae om te besluit wat om nié te kyk nie. Hier is vyf héérlike reekse en ’n fliek wat onlangs bekend gestel is. En dan ook ’n spul ou goed wat jy dalk gemis het.
Succession..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
#VivaSondag: Daar’s niks fout met ’n paai nie!