Beminde Antarktika (met dank aan Antjie)

SWARTPEPERKORRELS OP DIE YS

Beminde Antarktika (met dank aan Antjie)

Toe HERMAN LATEGAN lees oor keiserpikkewyne se duisende kuikens wat in Antarktika weens rekordlae see-ysvlakke sterf, het hy sy reis na dié vasteland tien jaar gelede duidelik onthou. Wat hom ontstel het, was dat 'n rekenaarvirus al sy foto’s laat verdwyn het. Totdat hy kiekies op Dropbox vir iemand wou stuur – en 'n fotolêer met die naam Antarktika ontdek. Sinchronisiteit? Hy kyk terug en onthou, want so iets vergeet jy nooit, ooit nie.

Die oproep

Dit het begin op 'n warm dag met 'n oproep op my selfoon in 'n winkelsentrum in Seepunt. 'n Vriendin wat ook reklame vir lugrederye doen, het my gevra of ek na 'n plek wil gaan vir 'n storie, 'n plek wat ek nooit sal vergeet nie.

“A trip of a lifetime,” sê sy. Ek was al saam met haar na Lagos, Atlanta en New York. Haar modus operandi is sy nooi jou uit en jy kan skryf wat jy wil. Daar is geen voorwaardes aan verbonde nie; as jy dit haat, skryf daaroor of andersom...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.