Om ’n land te bou: die mooi storie van Wandile Sihlobo
BOER MAAK ’N PLAN

ANNELIESE BURGESS gesels met die toonaangewende ekonoom wat een voet in elkeen van Suid-Afrika se ‘twee soorte landbou’ het – en 'n plan het om hulle te verenig.
WANDILE SIHLOBO, een van Suid-Afrika se voorste landbou-ekonome, het in Lusikisiki in die ou Transkei grootgeword. Dis 'n deel van Suid-Afrika wat in daardie tyd geen sinvolle landbou-aktiwiteit gehad het nie, en ook nie nou nie.
“Wat ek as kind gesien het, was meestal kleinboere, waar jy wonder of dit regtig 'n boerdery is en of iemand net 'n tuin op 'n stuk grond het," sê hy.
Soos baie verstedelikte jongmense het Sihlobo in die stad skool gegaan, maar is hy vakansietye “terug huis toe”. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Taxibestuurder boer vooruit met kool
Afrika-beraad in VSA: fokus op voedselsekerheid
Boere kan duur betaal en steeds misluk
Herkouerdiere vat die pak vir nywerheidsrevolusie
Grondhervorming kry nuwe lewe met privaat sektor
Deel
Deel
Volgende artikelAnneliese Burgess
MederedakteurAnneliese Burgess is mederedakteur van Vrye Weekblad.