GROOT klem is by vanjaar se COP27-beraad gelê op die inperking van landbou-aktiwiteite wat metaangasuitlatings meebring om sodoende kweekhuisgasse in die atmosfeer teen 2030 te help halveer.
Hoekom dié dringendheid wat landbou-metaangasuitlatings betref?
Christiaan Cruywagen, emeritus-professor in veekunde aan die Universiteit Stellenbosch, verduidelik dat die belangrikste kweekhuisgasse op grond van hulle globale verwarmingspotensiaal (GWP) koolsuurgas, metaan en stikstofoksied is. Indien die GWP van koolsuurgas as 1 geneem word, is die GWP van metaan 28 en dié van stikstofoksied 265...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.