Die mens is in krisis ontvang en gebore

KIES JOU KRISISSE

Die mens is in krisis ontvang en gebore

As jy jou ore uitleen aan ieder en elk wat wolf skree, gaan jy ’n baie bang mens wees. ZIRK VAN DEN BERG betob die mensdom se krisisse en ander (hopelik) strontstories.

IN die aangesig van ’n krisis kan senuwees van staal en plein gevrektheid baie eenders manifesteer.

Dié het ek eerstehands ervaar saam met ’n kollega wat die hebbelikheid gehad het om mense voor simpel toetse te stel. In die kafeteria stamp hy eendag aspris ’n glas van die tafel af om te kyk hoe ek reageer. Toe ek g’n spier verroer nie, kom hy tot die slotsom dat ek sterk senuwees het.

Nee, ou, ek was maar net driekwart aan die slaap, soos meestal in jou geselskap. En driekwart aan die slaap is steeds my grondliggende ingesteldheid in die aangesig van krisisse...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.