×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Klein Saterdag | Die Britte se hitte, fynste restaurant in ...

WARM BROKKE VAN ORALOOR

Klein Saterdag | Die Britte se hitte, fynste restaurant in Afrika, en genotgrotte

Versengende temperature tref Europa, toets jou kennis teen fopnuus, Kaapstad se Fyn is onder die wêreld se 50 beste restaurante, en beleef 'n vuurwarm reeks oor sekskamers. Deur HANLIE GOUWS, WILLEM KEMPEN en ADRI KOTZÉ.

Fokkit maar dis warm

In die afgelope dae se versengende hitte in Brittanje het ’n rolprentteatergroep beskerming teen die son aan een spesifieke groep  gebied: rooikoppe. 

Showcase Cinema het Maandag en Dinsdag gratis toegang tot 'n rolprent – en dus lugverkoeling – gebied te midde van die eerste rooi (geen woordspeling) waarskuwing tot nog toe oor ekstreme weer en rekordtemperature in Brittanje. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X