TUSSEN POLITIEK EN MOTORFIETSE
Spanje, Suid-Afrika en die gees van oorgang
Betrekkinge tussen lande word dikwels betekenisvol geraak deur die houding, inisiatiewe en betrokkenheid van ’n ambassadeur. Spanje was tradisioneel nie ’n ernstige speler in Afrika suid van die Sahara nie, maar die energieke Raimundo Robredo Rubio, nuwe ambassadeur in Suid-Afrika, Lesotho, Madagaskar en die Comoro-eilande, is besig om dít te verander. MAX DU PREEZ het met Rubio gesels oor Spanje in Afrika, migrasie, Oekraïne en Spanje se oorgang van diktatorskap na demokrasie. En oor Afrikaans praat.

Deel
DIE meeste ambassadeurs verkies om as Meneer of Mevrou die Ambassadeur aangespreek te word en daag in formele drag by onderhoude op, amper altyd vergesel deur ’n assistent. “Nee, noem my Raimundo,” was Rubio (51) se eerste woorde toe hy in ’n hemp sonder das en met sy motorfietshelm onder die arm opdaag. Hy is ’n motorfietsryer en sou kort ná ons onderhoud die Sani-pas aandurf.
Enkele persoonlike besonderhede kom tydens die gesprek aan die lig. Sy pa is van Mexiko, sy vrou van die Kanariese Eilande, ’n Spaanse grondgebied in Afrika. Hy het ekonomie in Toulouse in Frankryk studeer en was eens die Chileense premier se adviseur oor Afrika. En hy praat Afrikaans: “Dis maklik vir my om dit te verstaan, maar praat is moeiliker, want ek kry nie oefening nie.”
Lees hierdie artikel in Engels:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Oor ‘regte moontlikheid’ van kernoorlog
Kom saam op ’n Amerikaanse kosreis
Ingetoë en minder flambojant, maar nie saai
Verkragting as oorlogswapen: van Berlyn tot Bucha
China en Taiwan: ergste spanning in 40 jaar
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.