Cornis van der Lugt
KonsultantCornis van der Lugt is ’n eksterne senior lektor aan die Universiteit Stellenbosch se Besigheidskool (USB). Hy was in die 1990’s deel van die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die VN se klimaatsonderhandelinge, en het daarna 11 jaar lank by die VN se Omgewingsprogram (UNEP) gewerk.
Op weg na ’n klimaatvriendelike SA