Is almal wraggies hoenderkop?

VROLIKE PESSIMIS

Is almal wraggies hoenderkop?

TINUS HORN is onlangs herinner hoe versot die mensdom op moorddadige leiersfigure kan wees nadat hy vir 'n troue in Ballito op die Koning Shaka Internasionale Lughawe geland het.

EK sou myself vir ’n groot deel van my lewe as ’n vrolike pessimis kon beskryf.

Dit mag teenstrydig klink. Dit is nie. Die vrolikheid is maklik te verklaar. Ek bly binne loopafstand van die see. Ek het net nou die dag twee walvisse gesien. ’n Ander keer ’n hele skool dolfyne.

Die pessimisme spruit uit die feit dat ek lid is van die mensdom, een van evolusie se minder bekoorlike produkte...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.