HIERDIE week skryf ek oor twee boeke wat net twee dinge gemeen het: hulle skrywers se topverkoperstatus en Covid wat in al twee kop uitsteek.
Marita van der Vyver het die toneel binnegebars met Griet skryf ’n sprokie, wat vele pryse losgeslaan het en in menige taal vertaal is. Dit was grensverskuiwend in Afrikaans en het baie van ons lus gemaak om te skryf. Sy is ’n ikoon: slim, belese, lank, slank en vriendelik. Sy woon in Frankryk, maar haar bande met Suid-Afrika en Afrikaans is sterk en sy wys gereeld hier gesig.
Haar jongste boek word vroegoggend afgelewer en teen die aand slaan ek die laaste bladsy toe. So ’n Marita-dag is inderdaad ’n wegkomkans, verfrissend en meevoerend...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
TWEE MEESLEURENDE BOEKE
Hart en horries
DEBORAH STEINMAIR het haar verdiep in 'n drama oor ou vriende, en 'n grusame riller.
Deel
HIERDIE week skryf ek oor twee boeke wat net twee dinge gemeen het: hulle skrywers se topverkoperstatus en Covid wat in al twee kop uitsteek.
Marita van der Vyver het die toneel binnegebars met Griet skryf ’n sprokie, wat vele pryse losgeslaan het en in menige taal vertaal is. Dit was grensverskuiwend in Afrikaans en het baie van ons lus gemaak om te skryf. Sy is ’n ikoon: slim, belese, lank, slank en vriendelik. Sy woon in Frankryk, maar haar bande met Suid-Afrika en Afrikaans is sterk en sy wys gereeld hier gesig.
Haar jongste boek word vroegoggend afgelewer en teen die aand slaan ek die laaste bladsy toe. So ’n Marita-dag is inderdaad ’n wegkomkans, verfrissend en meevoerend...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Miskien moet ek gelukkiger lyk
Die dag toe Lauren Beukes my laat gaap het
Die vuis in die lakens
Verdwyning van die vrou met ’n vlegsel
Moord, voëls en raaisels
Deel
Deel
Volgende artikelDeborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.