Miskien moet ek gelukkiger lyk

EMOSIEBELAAIDE BOEKE

Miskien moet ek gelukkiger lyk

DEBORAH STEINMAIR navigeer as leser ’n see van gekompliseerde en gekantelde emosies.

SOU stories en veral misdaadfiksie kon bestaan sonder emosies? Mense moor omdat hulle te veel voel of hulle moor omdat hulle niks kan voel nie. Sommige mense ervaar nie emosies nie. Dit het ek nou in ’n krimi geleer, of liewer, hulle herken dit nie in hulleself of ander nie. As jy dit nie ken nie, kan jy dit seker ook nie herken nie. Die toestand het ’n naam: aleksitimie.

Dink net, jy hoef nooit weer hartseer, kwaad, skaam of bang te wees nie. Ongelukkig ook nie opgewonde, verheug, verlief of dankbaar nie.

Ons is nie altyd bewus van ons emosies en uitdrukkings nie, soos die vrou in Gert Vlok Nel se song wat in die rearview mirror kyk en dink, miskien moet ek gelukkiger lyk. Soos die vrou wat haarself in die venster van 'n leë taverne sien in die ou song en dink: Is that lonely woman really me?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.