Plaaslike niefiksie wat skitter

MOORD, OUTOPSIE EN BONT KOMBERSE

Plaaslike niefiksie wat skitter

DEBORAH STEINMAIR het drie niefiksieboeke opgeneem, want van stories alleen kan ’n mens nie lewe nie.

Wat is aan die kook op die plaaslike niefiksietoneel? Ek het die afgelope week my toon in die water gesteek en toe ver geswem.

Duisterder as Daisy?

DIE lokteks op die voorblad noem haar Suid-Afrika se mees berugte vroulike reeksmoordenaar sedert Daisy de Melker. En in Rosemary Ndlovu was die “milk of human kindness” waarna Lady Macbeth verwys het, inderdaad afwesig...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.