IN die teater praat hulle van “willing suspension of disbelief”. Fiksie verg dit ook: Jy moet immers vergeet dat jy na simbole in ink op papier staar en bladsye omblaai. Dis soos kyk na daardie op die oog af plat 3D-prentjies: Skielik spring daar ’n toneel, ’n hele wêreld regop.
Ek ly nie juis aan disbelief nie. Ek vreet alles vir soetkoek op. As ek my weer kom kry, is ek heeltemal verlore in enige storie en dan kan hoor en sien vergaan.
Ek sluk maklik aan wetenskapfiksie. Ek aanvaar blindelings elke premis en glo met my hele hart mense kan droomwums eet en in tyd en dimensie reis. Kwantumfisika maak vir my meer sin as die eendimensionele werklikheid waarmee ons andersins gekonfronteer is. In ’n parallelle universum is ’n ander weergawe van my op hierdie oomblik besig om haar tiende topverkoper te skryf, op ’n goue strand. Is oneindige anderselwe besig om besluite te neem wat hulle lewens rig...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
ONOORBRUGBAAR
Die dag toe Lauren Beukes my laat gaap het
DEBORAH STEINMAIR sluk swaar aan hierdie topverkoperskrywer se jongste roman.
Deel
IN die teater praat hulle van “willing suspension of disbelief”. Fiksie verg dit ook: Jy moet immers vergeet dat jy na simbole in ink op papier staar en bladsye omblaai. Dis soos kyk na daardie op die oog af plat 3D-prentjies: Skielik spring daar ’n toneel, ’n hele wêreld regop.
Ek ly nie juis aan disbelief nie. Ek vreet alles vir soetkoek op. As ek my weer kom kry, is ek heeltemal verlore in enige storie en dan kan hoor en sien vergaan.
Ek sluk maklik aan wetenskapfiksie. Ek aanvaar blindelings elke premis en glo met my hele hart mense kan droomwums eet en in tyd en dimensie reis. Kwantumfisika maak vir my meer sin as die eendimensionele werklikheid waarmee ons andersins gekonfronteer is. In ’n parallelle universum is ’n ander weergawe van my op hierdie oomblik besig om haar tiende topverkoper te skryf, op ’n goue strand. Is oneindige anderselwe besig om besluite te neem wat hulle lewens rig...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die vuis in die lakens
Verdwyning van die vrou met ’n vlegsel
Moord, voëls en raaisels
Plaaslike niefiksie wat skitter
Van vaders en vlugtelinge
Deel
Deel
Volgende artikelDeborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.