Alice Oswald: Hoor so ’n rapsodis!

GESPROKE WOORD

Alice Oswald: Hoor so ’n rapsodis!

LOUIS GAIGHER vertel jou meer van ’n belese, welsprekende vrou.

DIE werk van Alice Oswald, klassikus, tuinier en geliefde en bekroonde digter, herinner ons telkemale dat die wêreld veel meer milddadig en interessant is as wat ons gedink het.

Die gesproke woord is haar primêre medium. Sy is bekend vir voordragte van 90 minute van haar gememoriseerde werk voor gehore waarmee sy die tradisie van die rapsodiste tot nuwe lewe wek. (Dié voordraers uit die homeriese tyd het saam stories karwei en fragmente tot gedigte en liedere  vasgewerk, etimologies gesproke.)

Die afgelope vier jaar het Oswald termynliks ’n openbare lesing (https://www.english.ox.ac.uk/professor-of-poetry) gegee as Oxford-poësieprofessor. Sy was die eerste vrou sedert 1708 wat die pos bekleë het. Haar opvolger vanaf September, AE Stallings, is eweneens ’n gedugte en avontuurlustige digter, klassikus en vertaler, en die tweede vrou in hierdie stoel. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.