Die oorvloedige welvaart van water, krag en vars lug

SKATRYK

Die oorvloedige welvaart van water, krag en vars lug

Johan Fourie se boek Skatryk het GIELIE HOFFMANN aan die dink gesit oor rykdom, en oor die dinge wat jy nie kan koop nie.

EK het vir my pa ’n nuwe televisie gekoop.

’n Week gelede vertel hy my van iets wat hy gelees het oor die Springbokke se oorwinning teen die All Blacks op Twickenham. Daar was soveel Suid-Afrikaners teenwoordig en toe dit tyd word vir die volkslied, trek hulle so luidkeels los dat dit die oud-All Black Justin Marshall tot trane dryf. Vir ’n oomblik is ek stil, en hy stil, en toe loop hy weer.

Êrens in die pandemie het die klank van my pa se televisie ophou werk. Toe ek een keer aanbied dat ons dit laat regmaak, het hy dit afgelag met: Soms wil mens nie alles hoor nie. En kyk hy sedertdien nuus, rugby, BBC Wildlife en Boer soek ’n vrou sonder enige klank. Doodtevrede...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.