Ná 20 verlore jare bly net een pyl oor in die ANC se koker
BLAMEER APARTHEID

Die veldtogte vir volgende jaar se algemene verkiesing het afgeskop. Die ANC se primêre boodskap aan kiesers? Wees dankbaar julle lewe nie meer in die nare 1980’s nie. MAX DU PREEZ slaan sy oë op na die berge.
IEMAND wat gebore is op die dag wat die ANC die regering van Suid-Afrika oorgeneem het, gaan voor volgende jaar se algemene verkiesing 30 jaar oud wees, en het na alle waarskynlikheid al self kinders.
Singapoer het binne drie dekades van ’n agterlike, verarmde stadstaat in 1956 tot een van die meer welvarende state in die wêreld gevorder. Ander voorbeelde van dramatiese ekonomiese groei is Suid-Korea tussen 1962 en 1980, Japan ná 1945, Mauritius sedert onafhanklikheid in 1968, Hongkong ná die Tweede Wêreldoorlog; selfs Viëtnam ná die einde van die oorlog in 1975.
Suid-Afrika was op ’n soortgelyke pad ná 1994, die darling van die wêreld met sterk ekonomiese groei en buitelandse beleggings. Maar ná ’n dekade het die grafiek afwaarts begin neig en die afgelope 15 jaar wys die pyl skerp ondertoe...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Weg van die afgrond in die gees van ’n nuwe UDF
Is die Handves-ouens beter af sonder die DA?
Mashatile: baie om voor bang te wees
Harmonie is Malema se kriptoniet
Mening | Gewone mense moet die revolusie begin
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.