Paul Mashatile: niks om ons aan te trek nie, baie om voor bang te wees

DIE VOLGENDE PRESIDENT?

Paul Mashatile: niks om ons aan te trek nie, baie om voor bang te wees

Die aanvanklike verligting toe Paul ‘Spokes’ Mashatile in Maart vanjaar die duistere David Mabuza vervang het, het ná ’n reeks onthullings deur News24 plek gemaak vir vrese dat die land nogmaals ’n twyfelagtige en gekompromitteerde karakter as adjunkpresident het. Saamgestel deur WILLEM KEMPEN.

JACOB ZUMA het die leisels nog stewig in die hand gehad toe Paul Mashatile al sy bedanking as president geëis het – maar was dit uit beginsel, of net 'n berekende strategie deur 'n politikus met 'n fyn aanvoeling vir paleispolitiek?

Tot voor 'n reeks onthullings oor die adjunkpresident deur News24 was dit makliker om te glo dat Mashatile destyds te goeder trou teen Zuma en teen staatskaping opgestaan het. Maar 'n spesiale ondersoek getiteld “Mashatile Unmasked – A president in waiting: Inside his life of excess (https://specialprojects.news24.com/mashatile-unmasked/index.html)" dui op die teendeel.

Die ondersoek skets 'n prentjie van 'n loopbaanpolitikus wat 'n lewe van oorvloed en weelde geniet danksy 'n reeks opportunistiese verhoudings met weldoeners wat op hulle beurt gereeld voordeel trek uit winsgewende staatskontrakte...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.