JZ en CR: 9 + 5 verlore jare = die gemors waarin ons is

KAAL KEISER MET KLEIVOETE

JZ en CR: 9 + 5 verlore jare = die gemors waarin ons is

Cyril Ramaphosa se selfbejammering dat geen president voor hom soveel uitdagings gehad het nie, ignoreer die werklikheid dat geen president sedert Nelson Mandela soveel oorweldigende welwillendheid met sy magsaanvaarding geniet het as hy nie. Ramaphosa het self gesorg dat die geskiedenis hom as die grootste teleurstelling sedert 1994 gaan onthou, skryf MAX DU PREEZ.

If you’re explaining, you’re losing

– Ronald Reagan

RAMAPHOSA se klaaglied verlede Sondag het saamgeval met ’n dramatiese demonstrasie van een van sy grootste mislukkings: om intelligensie en nasionale veiligheid reg te ruk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.