Vroue van 50+ vat vlam. Voel dit. Dit is hier.

DIS NET DIE BEGIN

Vroue van 50+ vat vlam. Voel dit. Dit is hier.

Daar is iets in die lug. ’n Golf van Gen X-vroue het die afgesaagde ou siening dat vroue in hulle middeljare onsigbaar is, begin omkeer. ANNELIESE BURGESS sê sy het besef daar is rimpelings in die zeitgeist, en om en by haar 55ste verjaardag het die optimisme haar oorrompel.

OP my 50ste verjaardag het ek saam met ’n groepie vriende op die dek by my huis gesit en martini's drink. Ek het onverskrokke gevoel. Koeëlvas. Tevrede. Bekwaam. En ek kon nie help om te wonder waarom daar so 'n ophef oor die middeljare is nie.

Op my 55ste verjaardag het ek op dieselfde dek saam met dieselfde vriende gesit (met ’n negroni in my glas). Die keer het ek gewéét.

Dit sluip op jou af. Op 55 was daar geen koeëlvastheid om van te praat nie. Die Groot Herkalibrering doen dit aan jou. Die donker afgrond van 'n ouer se traumatiese siekte en dood. 'n Verhouding wat finaal ontrafel. Die vooruitsig van werkloosheid. Die werk in jou binneste wat nodig is om kop te hou. Diep lae dryfsand van hormone, onsekerheid en, soms, skrikwekkende broosheid...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.