Swart Maties sê hulle sê

STELLENBOSCH

Swart Maties sê hulle sê

ANNELIESE BURGESS gesels met vier swart alumni van die Universiteit Stellenbosch oor hoe dit vir hulle was om daar te studeer, hoe hulle betrokke geraak het by SUNewConvoRise – die groep wat 'n suksesvolle mosie van wantroue teen die uitvoerende bestuur van die konvokasie gelei het – en hoe hulle oor dié bestuursverandering voel.

Bantubonke Louw

BA (Maatskaplike Werk)

Ek is 'n Vrystater, gebore en getoë in Koffiefontein en Bloemfontein. En 'n trotse pa, man, seun en oudste broer van vyf broers en susters. My  ouma het 'n groot invloed op my lewe gehad. Sy was 'n mense-mens en sou haar laaste sent gee om iemand in nood te help. Dit het my lewensuitkyk gevorm. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.