2024-VERKIESING
Storms waai oor en Cyril sit weer stewig in die saal
Noudat die storms oor Phala Phala en Vladimir Putin gaan lê het, het die weerstand teen Cyril Ramaphosa binne die ANC grootliks weggesyfer en kan Suid-Afrikaners ná 2024 se verkiesings nog vyf jaar van ANC-regering met hom aan die stuur verwag, voorspel PIET CROUCAMP.
2024-VERKIESING
Storms waai oor en Cyril sit weer stewig in die saal
Noudat die storms oor Phala Phala en Vladimir Putin gaan lê het, het die weerstand teen Cyril Ramaphosa binne die ANC grootliks weggesyfer en kan Suid-Afrikaners ná 2024 se verkiesings nog vyf jaar van ANC-regering met hom aan die stuur verwag, voorspel PIET CROUCAMP.
Deel
NOUDAT die storms oor Phala Phala gaan lê het en Vladimir Putin onder druk van die Suid-Afrikaanse president geswig het om liewers nie hierheen te kom nie, is dit dalk geleë om Cyril Matamela Ramaphosa se politieke mandaat in aanloop tot 2024 se verkiesings in oënskou te neem.
Hoe veilig is hy in sy pos as president van die ANC, maar ook van Suid-Afrika? Sy aanbod in Desember 2022 om na aanleiding van voormalige hoofregter Sandile Ngcobo se art. 89-verslag te bedank, is reeds lank vergete.
Die 2024-verkiesing is die volgende uitdaging vir sy presidentskap, maar dit sal heel waarskynlik nie werklik die onmoontlike berg wees soos wat opposisiepartye beweer nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
JZ + CR: 9 + 5 verlore jare = gemors waarin SA is
Ekonomiese en buitelandse beleid soos olie, water
Die idee van ‘President Paul Mashatile’
Van Faust na Vikings, van Vlad tot Wagner
Einde in sig vir Putin?
Deel
-
Deel
Piet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.