Mening | Die revolusie moet by die burgerlike samelewing begin

DIT KAN GEDOEN WORD

Mening | Die revolusie moet by die burgerlike samelewing begin

Suid-Afrika het 'n tsunami van gewone mense nodig om die ANC volgende jaar uit die kussings te lig. Die sukses van regimeverandering begin by die burgerlike samelewing, nie by politieke partye nie, sê CORNÉ MULDER, een van die belangrike rolspelers agter gesprekke oor 'n opposisiekoalisie.

  • 21 Julie 2023
  • Vrye Denker
  • 8 min om te lees
  • artikel 3 van 29
  • Corné Mulder

EK dien in die parlement as die hoofsweep van die Vryheidsfront Plus. Ek is op die oomblik die langsdienende parlementslid. Dit is verskriklik; ek is al baie, baie jare daar.

Sommige van julle onthou dalk dat daar iemand met die naam PW Botha was. Toe ek parlement toe gekom het, was hy nog president en ek het hom sien uittree. Toe sien ek FW de Klerk oorneem, en toe die oorgang in 1994 met Nelson Mandela, en toe was dit Thabo Mbeki en toe Kgalema Motlanthe en dit was Jacob Zuma en toe is dit Cyril Ramaphosa.

Ek is van plan om daar te bly tot Cyril ook weg is en totdat ons die ANC vervang het met 'n veelparty-koalisieregering wat hierdie land ten goede kan verander...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.