Dickason: Wat die aannames als verklap

ARROGANSIE EN ENTITLEMENT

Dickason: Wat die aannames als verklap

Baie van die aannames oor wat veroorsaak het dat ’n Suid-Afrikaanse dokter haar drie kinders in Nieu-Seeland vermoor het, is gegrond op wit arrogansie en entitlement, of dalk op volslae rassisme, skryf NEIL SONNEKUS.

’N JURIE van agt vroue en vier mans het Lauren Dickason aan die moord op haar drie dogtertjies skuldig bevind. Sy sal op 19 Desember gevonnis word.

Of sy die res of die grootste deel van haar lewe in die tronk of in 'n psigiatriese inrigting gaan deurbring, sal van die regter afhang. Haar kans op 'n suksesvolle appèl is min of meer nul.

'n Paar tipiese aannames oor Suid-Afrika word oor hierdie makabere storie gemaak, waarvan die meeste op wit arrogansie en entitlement gegrond is, of dalk op volslae rassisme...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.