Chris Hani: karaktermoord en bloedige teregstelling

‘THE PLOT TO SAVE SOUTH AFRICA’

Chris Hani: karaktermoord en bloedige teregstelling

DEBORAH STEINMAIR is met ongemaklike waarhede en vele fassinerende feite gekonfronteer in 'n opspraakwekkende nuwe boek oor 'n keerpunt in ons geskiedenis.

IN 1993 het ek en my man en ons driejarige dogtertjie in Dawn Park naby Boksburg gewoon. Ons huis het soos al die ander huise in die straat gelyk: nuwerig en vierkantig met ’n groen grasperk voor en ’n paar perskebome in die agterplaas. Dit was ons eerste huis, amper bekostigbaar.

Ons was trots daarop dat ANC-grootkoppe soos Chris Hani en Tokyo Sexwale in ons buurt gewoon het. Ons was hoopvol dat alles gaan verander en almal vir ewig in vrede gaan saamleef.

Die Afrikaanse pers en veral Rapport het Hani gedemoniseer as ’n kommunis wat geweld aanblaas en saam met Winnie Mandela ’n weermag op die been wou bring, maar vir my was sy gesig goedig; hy het gelyk soos ’n lieferd. Ook: Oudpres. Nelson Mandela was erg oor hom – daardie waardige ou man wat ons almal aanbid het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.