ELKE jaar tydens die Werkersdag-langnaweek word daar skou gehou by die Gonubie Farmer's Hall buite Oos-Londen.
Karre en bakkies word in netjiese rye gerangskik deur karwagte met tweerigting-radio's en geel glimbaadjies.
En vyf dae lank stroom duisende mense deur die hekke na die nirvana van kermis-plesierritte en stalletjies en 'n pompende biertent met Juluka en Jo Black oor die luidsprekers. Dis 'n groot event, want dis omtrent die toppunt wat opwinding hier in die hinterland betref. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.