Ek wed my geld op die welsynsmeisie (doeda-doeda-dy)

TOEMAAR, BOKKE, DAAR’S ALTYD VOLGENDE KEER

Ek wed my geld op die welsynsmeisie (doeda-doeda-dy)

TINUS HORN skryf oor sy gunsteling-deelnemer op The Bachelorette en sy bure wat sy rustige TV-tyd laat in die nag op Saterdae ontwrig met hulle gefuif.

DIE lewe is nie ’n rugbywedstryd nie. Besef julle dit?

Op ’n rugbyveld is dit byvoorbeeld maklik om tussen die goeie ouens en die slegte ouens te onderskei – die goeie ouens is dié in die donkergroen truie.

Die lewe self speel ook uit op DStv, net soos rugby, en as daar genoeg ure in die dag was, het ek nou geweet wie’s die beste sjef en bekoorlikste bachelorette in die land...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.